Wedding Chapel | Troukapel

Die huweliksbevestiging kan in die pragtige JanHarmsgat se Agterplaas plaasvind, maar as jy 'n intieme kerktroue met 'n handjievol uitgesoekte gaste begeer, het ons die perfekte plek.

Kom gee die ja-woord in die intieme eeu-oue kerkie, ontwerp deur die bekende Sir Herbert Baker, verderop in die straat.

Daar is sitplek vir tot 110 gaste in die 11 rye banke, wat elk 13 meter lank is. Die kapel het een blomstaander en eie musiek kan gereël word.

Kapelbesonderhede:

Adres: Oaklaan 72, Cullinan

Besigtiging en bespreking word behartig deur JanHarm 082 255 2465